Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » OGGEND-TEE met YOLANDE KORKIE

OGGEND-TEE met YOLANDE KORKIE

Donderdag, 22 April 2021
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

OGGEND-TEE met YOLANDE KORKIE
Vrydag 7 Mei 2021
NG Gemeente Suider
Strand van 09:30-11:00
Koste: R35pp, RSVP teen 3 Mei by die kerkkantoor 021 854 5076 of by 072 278 9225.

Kom luister na Yolande se verhaal, hoe sy en haar man Pierre Korkie deur Al-Qaeda magte ontvoer en aangehou is terwyl hulle in Yemen gewerk het. Sy is later vrygelaat, maar Pierre sterf in aanhouding na meer as 500 dae. Midde in al die trauma en erge verlies het sy beleef dat die Here se genade genoeg is vir elke dag. Moet nie hierdie besonderse geleentheid misloop nie.


Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » OGGEND-TEE met YOLANDE KORKIE
Top