Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Woensdag, 21 April 2021
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG- en- SEEKLUB vir SENIOR BURGERS - BYEENKOMS: Do 6 Mei 2021

TYD: 9:30 vir 10:00; PLEK: NG MOEDERGEMEENTE SOMERSET-WES, Andries Pretoriusstraat

Don Wessels, ‘n oorlewende van die Grensoorlog is die spreker. Hy het tydens ‘n bomontploffing sy sig en albei sy hande verloor. Hy is ‘n besondere mens met ‘n besondere boodskap. Die titel van sy praatjie is: “Die jakkalsies in die wingerd”. ‘n Bekende sangeres in die Helderbergkom, Myrtle du Toit, (begelei deur Mercia Theron) tree op terwyl
ds. Frikkie van Niekerk die Skriflesing en gebed waarneem.
Almal is hartlik welkom.
Toegang slegs R10
Sappies word agterna bedien




Kontak inligting

NG Suider-Strand Gemeente Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS
Top