Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Woensdag, 24 Maart 2021
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG-EN-SEEKLUB vir SENIORS
Die BERG-EN-SEEKLUB vergader weer na ‘n stilte van ‘n paar maande a.g.v die Pandemie en gevolglike Inperking. Ons is opgewonde daaroor!
Die datum is Donderdag 8 April om 09:30 vir 10:00 in die kerkgebou van Somerset-Wes Moedergemeente. Tydens die byeenkoms praat ds. Hannes Theron, predikant en motiveringspreker van Helderberg oor die onderwerp: PANDEMIE: SKRIKWEKKEND OF HOOPWEKKEND?

Die bekende en gewilde musiekkunstenaar, Gerald Foster, (saksofoon en klarinet) tree ook op saam met nog ‘n Instrumentalis (trompet)
Toegang is gratis en almal, ook nie-lede is baie welkom.
Ons verwelkom NUWE LEDE!



Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS
Top