Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » HUIS PAM BRINK IN-HUIS KERSMARK

HUIS PAM BRINK IN-HUIS KERSMARK

Maandag, 16 November 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Te verkoop

HUIS PAM BRINK IN-HUIS KERSMARK
1 Desember - 9 Desember

Ons verkoop deurlopend:
Lekkergoed, tuisgebak, pastaslaai, beskuit, koeksister, droë koekies
Naaldwerk items vir geskenke

1Des'20 : Koek en tee/koffie Restaurant
3 Des'20 : Braaivleis & braaibroodjie verkope
4 Des'20 : Poeding verkope asook Tuisgebakte brood, vir afhaal vanaf 10:00
7 Des'20 :Spek & eierbroodjie verkope, vir afhaal vanaf 8:00
9 Des'20 : Pannekoek verkope, vir afhaal vanaf 10:00

Plaas bestellings by Christine (021) 8544579



Kontak inligting

Huis Pam Brink Christine Combrink
Strand
Telefoon: 021-8544579
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » HUIS PAM BRINK IN-HUIS KERSMARK
Top