Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » OGGENDKONSERT! Blondes speel Mozart, Beethoven en …. Beatles!

OGGENDKONSERT! Blondes speel Mozart, Beethoven en …. Beatles!

Donderdag, 12 November 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

OGGENDKONSERT!
Blondes speel Mozart, Beethoven en …. Beatles!

Datum: Saterdag, 6 Februarie 2021 10h30
Venue: NG KERK Suider-Strand (H/v Gordonsbaaiweg en Alex Pienaarstraat, STRAND
Kaartjies (R100) by die Kerkkantoor (021 854 5076) of skakel Trina by 084 774 3532

Die Blondes: Zorada Temmingh & Elna van der Merwe - Wêreldbekende pianiste op twee klaviere

TEN BATE VAN DIE GETUIENISPROJEKTE VAN DIE GEMEENTE

Kontak inligting

NG Suider-Strand Gemeente Petro Pentz
Strand
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » OGGENDKONSERT! Blondes speel Mozart, Beethoven en …. Beatles!
Top