Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Woensdag, 21 Oktober 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan


Berg-en-Seeklub vir Seniors

Na baie maande waartydens Berg-en-See as gevolg van die pandemie tot stilstand gekom het, vergader ons weer op Donderdag 5 November 2020 om 10vm .
Tydens die byeenkoms, wat in die Kerkgebou van Somerset Wes Moedergemeente gaan plaasvind, tree mnr. Paul Brits van Brits & Matthee prokureurs op as spreker. Hy sal praat oor Testamente en Trusts. ‘n Musiekkunstenaar tree ook op en ons gaan heerlike Kersliedere saamsing. Toegang is gratis en almal, ook nie-lede is welkom.




Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS
Top