Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Donderdag, 23 Januarie 2020
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG-EN-SEEKLUB vir Seniors;
Die bekende teoloog en oudmoderator van die Wes-Kaap en tans direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis, dr. Braam Hanekom, praat op Donderdag 6 Februarie om 9.30 by Moedergemeente Andries Pretoriusstraat, Somerset-Wes.

Onderwerp: Om met humor en hoop die nuwe jaar (dekade!) te hanteer.

Die sopraan, Naomi Bell, tree ook op.

Almal is hartlik welkom.

Koste: R10 vir lede, R15 vir besoekers.



Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS
Top