Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Kersliedere by Kerslig

Kersliedere by Kerslig

Donderdag, 05 Desember 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Sondag 15 Desember
Die Koor van die NG Kerk Gordonsbaai in Kusweg, nooi almal in die Helderberg,
asook alle vakansiegangers, na ’n aand van Kersliedere by Kerslig.
Kom en beleef die ware boodskap van Kersfees deur deel te wees van feestelike sang en musiek.
Die program begin om 19:30 en toegang is gratis.
Donasies is welkom ter ondersteuning van ons Koorfonds.
Vir navrae bel Ronelle by 083 474 8123.



Kontak inligting

NG Kerk Gordonsbaai Madalene Wilkinson
Gordonsbaai
Telefoon: 021-8561654
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Kersliedere by Kerslig
Top