Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en –Seeklub vir Senior burgers

Berg-en –Seeklub vir Senior burgers

Dinsdag, 29 Oktober 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG-EN- SEE-KLUB VIR SENIOR BURGERS
Afsluitingsbyeenkoms Do. 7 NOV. 2019
PLEK: N. G. Moedergemeente Andries Pretoriusstraat , Somerset-Wes
TYD: 9.30
PROGRAM: 9.30 Tee en koekie
10;00 Skriflesing en gebed en Kersliedere.
Sangprogram: Janine Santana en Karin de Villiers
11.30: Afsluitingsete.

Daar is ongelukkig geen kaartjies vir die ete meer beskikbaar nie.


Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en –Seeklub vir Senior burgers
Top