Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en –Seeklub vir Senior burgers

Berg-en –Seeklub vir Senior burgers

Vrydag, 20 September 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Berg-en-Seeklub vir Seniors.
BYEENKOMS: Do. 3 Oktober 2019
TYD: 9:30 – PLEK: NG Moedergemeente Somerset Wes, Andries Pretoriusstraat.
ONDERWERP: Norman McFarlane, joernalis en viseredakteur van BOLANDER praat oor sy betrokkenheid by die bestryding van VELDBRANDE,
veral die afgelope tyd in die Wes-Kaap. Hy sal ook ‘n film vertoon.
Petru Smit (His Glory Ministries) doen die Skriflesing en gebed, terwyl die Wentzelgesin as musiekkunstenaars optree. Ma Cobie speel trekklavier (solo) en die vier kinders sing.
KOSTE: Besoekers R15: Lede R10
ALMAL WELKOM (OOK BESOEKERS) IS BAIE


Kontak inligting

BERG-EN-SEEKLUB Petro Pentz
Somerset -Wes
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en –Seeklub vir Senior burgers
Top