Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » MANNE ONTBYT

MANNE ONTBYT

Vrydag, 13 September 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

ACVV -Fondsinsameling

MANNE-ONTBYT met Schalk Buger (Snr)
Programleier: De Wet Ras

Datum: 17 Oktober 2019
Tyd: 9h00
Plek: Strand-Noord Kerksaal
Koste: R200pp / R2000 per tafel vir 10 persone

Die tehuis moet jaarliks R100 000 insamel om behoeftige inwoners te subsidieer.


Kontak inligting

Huis Soeterus Marietjie Vivier
Strand
Telefoon: 021-8537423
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » MANNE ONTBYT
Top