Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Vrydag, 30 Augustus 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS

Byeenkoms : Donderdag 5 September 2019 om 9:30
Plek : Kerksaal Moedergemeente S Wes
Spreker : Robert Post : Die leefwêreld van bye.
Gaskunstenaar : Dawie Roussouw
Koste R15 vir besoekers en R10 vir lede
Uitstappie : Vrydag 20 September 2019 na Darling blommeskou & Duckitt orgideë
Vervoer R150
Almal, ook besoekers is baie welkom!




Kontak inligting

Berg en See Klub kennisgewing Liesle Janse van Rensburg
Somerset -Wes
Telefoon: 021-8521787
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG - EN - SEEKLUB VIR SENIOR BURGERS
Top