Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Vreugde Voedselfees - Lourensrivier Gemeente

Vreugde Voedselfees - Lourensrivier Gemeente

Vrydag, 23 Augustus 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Vreugde Voedselfees
31 Augustus 2019
9h00 - 14h00

Talle kos stalletjies met vars gebak, vetkoek, roosterkoek, basaarpoeding, potjiekos en vele meer!
Asook Kindervermaak :-)

Kontak inligting

Lourensrivier Gemeente Jackie Strauss
Strand
Telefoon: 021-8535991
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Vreugde Voedselfees - Lourensrivier Gemeente
Top