Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » NG Suider-Strand Gemeente Basaar

NG Suider-Strand Gemeente Basaar

Vrydag, 16 Augustus 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BASAAR Saterdagoggend 7 September vanaf 9:00 tot namiddag…..
Al die heerlike basaar lekkernye sal te koop wees
Nooi familie en vriende en kom geniet ’n heerlike koppie tee/koffie en stuk koek
Etekaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor. Potjiekos: Kerrie afval @ R65-00; Lamgroente @ R65 en ’n seekos @ R50
Kom koop vroegtydig u kaartjies om teleurstelling te voorkom



Kontak inligting

NG Suider-Strand Gemeente Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » NG Suider-Strand Gemeente Basaar
Top