Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Klassieke klavierkonsert met Mike Wang

Klassieke klavierkonsert met Mike Wang

Dinsdag, 09 Julie 2019
deur westraat
westraat
Bied aan

Die befaamde pianis Mike Wang, ‘n Gr 7 leerder aan Laerskool Hendrik Louw, gaan ‘n klavier uitvoering hou en ‘n reeks klassieke werke uitvoer deur Mozart, Bach, Chopin en Scriabin. Die konsert is sy bydrae ten bate van die Laerskool Hendrik Louw se Gr 7 jaargroep fondsinsameling. Die klavierkonsert vind plaas op Sondag middag, 18 Augustus 2019 om 15:00 in die NG Strand Noord kerk. Die koste van die kaartjies is R 75.00 per person, en is beskikbaar by die finansiële kantoor van Laerskool Hendrik Louw (0218531045).


Prys: R 75.00 per persoon

Kontak inligting

Andre Westraat
Strand
Selfoon: 0823397851
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Klassieke klavierkonsert met Mike Wang
Top