Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Bright Star Lifeskills / Lewensvaardighede

Bright Star Lifeskills / Lewensvaardighede

Woensdag, 05 Junie 2019
deur SORITA
SORITA
Bied aan

Kom gesels saam oor o.a:
Jou gedagtes, jou belangrikste waardes, jou lewensdoel, jou prioriteite. ALMAL WELKOM.

Module 1: Skitterende self

Datums: Vrydag 12 Julie, 19 Julie, 26 Julie

Tyd: 9.30 - 11.30

Plek: Komiteekamer

Fasiliteerder: Sorita Joubert [SAQA geakkrediteer]

Koste: R150 p.p.

Skryf asb in teen 1 Julie by
soritajoubert@gmail.com of 0832336326

Meer inligting by www.brightstarlifestyle.co.za


Kontak inligting

Sorita Joubert
Somerset-Wes
Selfoon: 0832336326
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Bright Star Lifeskills / Lewensvaardighede
Top