Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en-See Klub vir Senior Burgers

Berg-en-See Klub vir Senior Burgers

Woensdag, 29 Mei 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Berg-en-See Klub vir Senior Burgers

BYEENKOMS: DONDERDAG 13 JUNIE
Tyd: 9.30
Plek: NG Moedergemeente Somerset Wes, Andries Pretoriusstraat.

ONDERWERP: Oudhede en die evaluasie daarvan.

Spreker: Gerrit Swanepoel is wyd bekend vir sy kennis van oudhede. Lede (en besoekers) word gevra om oudhede saam te bring wat dan deur Gerrit Swanepoel geëvalueer sal word. Hy sal sy kennis deel en ook oor die herstel van porselein gesels. Die bekende voordragkunstenaar, Erna Kruger, tree ook op.

Koste: Besoekers R15 Lede R10

ALMAL WELKOM!



Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Berg-en-See Klub vir Senior Burgers
Top