Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Basaar Huis PAM Brink

Basaar Huis PAM Brink

Dinsdag, 07 Mei 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Huis PAM Brink hou Saterdag 1 Junie 2019 Basaar om 8:30!!!!!
Spek en eierbroodjies te koop vanaf 7:00

Poeding, Pannekoek, Vars groente en vrugte, Wit Oilfantetafel, Tweedehandse klerasie, Handwerk, Konfyte, Kinder-en geskenktafel, Braaivleis en pap, viskoekies asook wegneem etes: Kerrie& Rys, Boereworsrolle en Hoenderpasteie.

Ons begin al Vrydagmiddag, 31 Mei 2019 met heerlike Groenboontjiebredie en Kerrie & Rys @R35 en Jaffels @R15 tussen 15:00 en 18:00. Kontak Christine vir navrae en bestellings @ 021-8544579



Kontak inligting

Huis Pam Brink Christine Combrink
Strand
Telefoon: 021-8544579
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Basaar Huis PAM Brink
Top