Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG-EN-SEEKLUB vir Senior Burgers

BERG-EN-SEEKLUB vir Senior Burgers

Woensdag, 17 April 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG-EN-SEEKLUB vir Senior Burgers
Byeenkoms Do. 2 Mei om 9:30

PLEK: Moedergemeente Somerset-Wes Andries Pretoriusstraat.

Onderwerp: Sterrekyk op amper 80!
Frans Myburgh kom deel sy kennis i.v.m. die hemelruim. Hy lig ook sy praatjie toe met ‘n skyfievertoning.
Die bekende en gewilde musiekkunstenaars Gerald Foster en Gwen Hughes tree ook op!
Almal, ook nie-lede, is baie welkom! Koste : R15 Besoekers en R10 Lede.




Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG-EN-SEEKLUB vir Senior Burgers
Top