Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Floral Art & Craft Extravaganza

Floral Art & Craft Extravaganza

Donderdag, 14 Maart 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Wes-Kaap Blomme Vereniging Kompetisie: Do 4 –Sa 6 April by NG Gemeente Suider-Strand.
Toegangsfooi: R50
Oop vir die publiek: Do 09:00—17:00; Vr 09:00–18:00; Sa 09:00–13:00
Donderdag sal die wenners van die blommerangskikkings bekend gemaak word en Saterdag is die prysuitdeling!

Demonstrasies om 11:00: Do—”The Rose Room”; Vr– “Waterwise” tuine; Sa– Koekgilde;
Stalletjies: Skilderye, varswater pêrels, mooi kaartjies, “pottery”, laslappiegilde en kwekery uitstalling.
Ondersteun asb ook die teetuin met heerlike ligte etes en verversings deur Suider-Strand Gemeente.


Kontak inligting

NG Gemeente Suider-Strand Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Floral Art & Craft Extravaganza
Top