Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » BERG-EN-SEEKLUB vir senior burgers

BERG-EN-SEEKLUB vir senior burgers

Woensdag, 20 Februarie 2019
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

BERG-EN-SEEKLUB vir senior burgers
Byeenkoms: Donderdag 7 Maart – tyd 9.30
Plek: Moedergemeente Somerset-Wes, Andries Pretoriusstraat
Die skrywer, sakeman en avonturier Pienkes du Plessis praat oor sy ervaring van die El Caminostap, in Spanje. Hy sal ook sy praatjie met foto’s toelig. Dr. Kobus Cilliers sal ‘n humoristiese powerpoint aanbieding doen.
Almal welkom!
Koste: R15 – Besoekers
R10 - Lede.



Kontak inligting

BERG-EN-SEEKLUB Petro Pentz
Strand
Telefoon: 021-8545076
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » BERG-EN-SEEKLUB vir senior burgers
Top