Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Huis Esperanza In-Huis Kersmark

Huis Esperanza In-Huis Kersmark

Dinsdag, 13 November 2018
deur GrazieOntvangs1
GrazieOntvangs1
Bied aan

Huis Esperanza In-Huis Kersmark

Datum: Vrydag,16 November tot 14 Desember 2018

Plek: Huis Esperanza, Donaldsonstr 11, Strand

Kersmark :

Vrydag, 16 Nov : Spek en Eier rolletjies verkope R15 elk vir afhaal vanaf 8:00 tot 12:00

Vrydag, 23 Nov : Poeding verkope
R7/250ml vir afhaal vanaf 10:00 tot 12:00

Woensdag, 28 Nov : Wildspasteie,
R80/700g en R40/300g
vir afhaal vanaf 10:00 tot 12:00

Vrydag, 7 Des : Hoenderpasteie R15
en Snoekterte R70 en Gerookte Snoek
vir afhaal vanaf 10:00 tot 12:00

Plaas ASSEBLIEF bestellings om teleurstelling te voorkom.

Navrae / Bestellings: Mevv Mulder of Le Roux by (021) 854 7393.




Kontak inligting

Susan le Roux HUIS ESPERANZA
Strand
Telefoon: 021- 854 7393
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Huis Esperanza In-Huis Kersmark
Top