Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Huis Horison Somerkermis

Huis Horison Somerkermis

Woensdag, 17 Oktober 2018
deur Huis Horison
Huis Horison
Bied aan

Huis Horison se Somerkermis ten bate van al die inwoners en dagwerkers vind op 3 November by die sentrum in Onder-Papegaaiberg in Stellenbosch plaas. Ons nooi almal om die dag te kom geniet van 9 - 14:00. Daar vind ook 'n pretloop om 8:00 deur die boorde plaas. Kom koop handwerk, houtwerk en produkte uit ons eie werksareas en goeie tweedehandse boeke, klere, wyn, koek, pannekoek en allerhande ander lekkernye.


Toestand: Goed
Prys: Toegang gratis

Kontak inligting

Martie de Lange
Stellenbosch
Telefoon: 021 887 5080
Selfoon: 0824620443
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Huis Horison Somerkermis
Top