Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Saamryklublid

Saamryklublid

Donderdag, 11 Oktober 2018
deur Ilse Marais
Ilse Marais
Gesoek

Ons is vier lede en verlang vyfde lid in saamryklub vanaf Somerset Wes na Sanlam Hoofkantoor, Bellville. Vanaf November is die lid welkom om deel van ons klub te wees.
Vertrek 7:20 vanaf Compacta straat in Helderview.
Vertrek weer vanaf Sanlam na Somerset Wes tussen 16:30 en 16:45. Vereistes is om 'n motor te he wat vyf mense kan akkommodeer en let wel een lid werk by Landdroskantoor en ander lid is by Sanlam kantoor naby die Virgin Active (Tygervallei), so hulle moet afgelaai word in die oggend en weer opgelaai word in die middag. Geen geld is betrokke nie en veiligheid en stiptelikheid is nogal prioriteit. kontak Ilse by 021 9475150 (kantoor) of selfoon 0823774584 of e-pos ilse.marais@sanlam.co.za


Prys: nvt

Kontak inligting

Ilse Marais
Somerset Wes
Telefoon: 021 9475150
Selfoon: 0823774584
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Saamryklublid
Top