Soek in Helderberg mark

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Rialto  » Geleenthede  » Konsert: Musikale klanke - van Klassiek tot Pop

Konsert: Musikale klanke - van Klassiek tot Pop

Woensdag, 03 Oktober 2018
deur elmarie.buys
elmarie.buys
Bied aan

Ons nooi julle almal uit na hierdie heerlike musiek konsert op 14 Oktober, ten bate van Temperance Town skool in Gordonsbaai.
Hulle het tans nie badkamers wat behoorlik funksioneer nie. So ondersteun hulle asb en help ons om saam 'n verskil te maak in ons gemeenskap.
Datum: Sondag 14 Oktober
Tyd: 16:00 - 18:00
Plek: Laerskool De Hoop Sportsentrum



Prys: R100

Kontak inligting

Trudie Schoemann
Somerset-Wes
Selfoon: 0827846855
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Geleenthede  » Konsert: Musikale klanke - van Klassiek tot Pop
Top