Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Hoenderbraai 28 September

Hoenderbraai 28 September

Dinsdag, 20 September 2016
deur Strand SDS
Strand SDS
Te verkoop

Hoenderboud en dy met 2 slaaie en broodrolletjie @ R40.00. Gereed om afgehaal te word op Woensdag, 28 September vanaf 11.00 - 12.30.
Bestel asb. teen nie later nie as Vrydag 23 September om 12.30.
Telefoon: 021-8544 552 kantoorure 8.30 - 12.30.


Prys: R40.00

Kontak inligting

Strand Dienssentrum vir Seniors
Strand
Telefoon: 021 8544552
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Hoenderbraai 28 September
Top