Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Versorger & Admin

Versorger & Admin

Dinsdag, 06 Oktober 2020
deur Loulou
Loulou
Bied aan

Heather:
* het een jaar admin kursus gedoen en bereid om enige kantoor / ontvangs werk te doen.
* het ook 'n Tuisversorger Sertifikaat met ondervinding en het ongeveer twee jaar as vrywilliger by Rooikruis Kinder Hospitaal gewerk,
* het 'n Motorbestuurders lisensie, so kan mense help om te gaan vir afsprake en om inkopies te doen.

Sonja
* het Tuisversorger Sertifikaat met ondervinding by Livewell Oord,
* doen graag ManiPedi en grimering vir dames.

Inslaapwerk is ook aanvaarbaar.
Ons sal verkieslik in die Helderberg Kom wil werk.


Toestand: Gesond, vriendelik & Covid Vry
Prys: R250.00 pd naweke ingesluit

Kontak inligting

Heather & Sonja Woerst
Somerset West
Telefoon: 062 799 5006 ~ Heather
Selfoon: 061 682 6059 ~Sonja
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Versorger & Admin
Top