Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Versorging van verswakte persoon met MS

Versorging van verswakte persoon met MS

Maandag, 13 Julie 2020
deur Kokkie
Kokkie
Gesoek

SPESIFIEKE VAARDIGHEDE
o Versorging van siek en verswakte bejaardes, bestuur van huishouding, beplanning van etes; rekordhouding van kruideniersware benodig en aankoop van kruideniersware
DIENSJARE 2000 - 2020
o Persoonlike versorging van werkgewer se eggenote as pasiënt wat hulpeloos was weens MS (meervuldige sklerose)
o Aantrek/uittrek van pasiënt;
o Oorplasing van bed na rystoel na toilet of elders, en weer terug. o Kosvoorbereiding en hulp met inneem van voedsel
o Wasgoed was en stryk
o Aan die kant hou van huis
ONDERVINDING
Baie ondervinding in hantering en versorging van dame met MS wat nie meer haarself kon help nie. Dit sluit in om op die uitkyk te wees vir kondisie van vel in geval van verlengde bedlêendheid om druksere te voorkom.
DIVERSE
Onmiddelik beskikbaar. Verkieslik inslaap. Geen afhanklikes.Geen alkohol en rook.

Kontak inligting

Anneline Klink
Mosselbaai
Telefoon: 082 968 0793
Selfoon: 082 968 0793
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Versorging van verswakte persoon met MS
Top