Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Tuisskool - werkvelle

Tuisskool - werkvelle

Woensdag, 15 April 2020
deur aloeskoegelenberg
aloeskoegelenberg
Bied aan

Ek verkoop wiskunde en taal werkvelle vir graad 1 tot 6 leerders. Ek is 'n juffrou met 12 jaar se ervaring en het elke pakkie opgestel met die kwartaal se vereistes in gedagte.


Prys: R35

Kontak inligting

Aloes Koegelenberg
Strand
Telefoon: 0722001066
Selfoon: 0722001066
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Tuisskool - werkvelle
Top