Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Bekostigbare Administrasie Hulp

Bekostigbare Administrasie Hulp

Donderdag, 12 Maart 2020
deur The Executives
The Executives
Bied aan

Voel jy soms jou te doen lysie kry jy net nie klaar nie? OF jy het te min tyd en nie genoeg hande nie?
Dalk wil jy graag hulp inkry, maar wil net betaal per projek of ure wat gewerk word.

Ons is twee gekwalifiseerde sussies met oor die 30jaar saam se werks ondervinding wat 'n Virtuele Assistent
diens aanbied met die naam The Executives

Dit is ons passie om entrepreneurs en klein besiheids eienaars se werkslading minder te maak deur om te sien na die administrasie deel van hulle werk. Ons bemagting jou met meer tyd en energie om te fokus op dit wat jy goed doen en wat saak maak vir jou besigheid.

Kontak ons vir 'n gratis kwotasie, jy sal nie spyt wees nie!
Betroubare verwysings van huidige kliënte beskikbaar op aanvraag.

0828804282
www.facebook.com/theexecutivessa/


Prys: Vanaf R150

Kontak inligting

Rini Hanekom
Helderberg
Telefoon: 0828804282
Selfoon: 0828804282
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Bekostigbare Administrasie Hulp
Top