Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Werk in kreatiewe omgewing

Werk in kreatiewe omgewing

Maandag, 15 Julie 2019
deur Pieters
Pieters
Gesoek

Ek het vir die afgelope 22 jaar gewerk in n administratiewe hoedanigheid, afgesien van n graad in Bedryfsielkunde en is goed opgelei in MS Office.

Ek is n kreatiewe mens en ek sal graag in so n omgewing wil werk dalk in kombiasie met my administratiewe agtergrond. My geskrewe kommunikasie vaardighede is sterk en ek het goeie inter persoonlike vaardighede wat positiewe waarde heg aan persoonlike sowel as professionele verhoudings. Ek werk gemaklik onafhanklik sowel as in n span. Ek leer en pas maklik aan by nuwe konsepte, verantwoordelikhede and omgewings.

My werksetiek word gekenmerk deur volharding en deursetting. Ek is betroubaar,verantwoordelik, en lojaal met n diep waarde van toewyding en iIntegriteit. Integriteit is n eienskap waaraan ek groot waarde heg.



Toestand: N/A
Prys: N/A

Kontak inligting

Michelle Pieters
Somerset Wes
Telefoon: 021 8524514
Selfoon: 0834133302
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Werk in kreatiewe omgewing
Top