Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Benodig jy 'n Nutsman?

Benodig jy 'n Nutsman?

Woensdag, 03 Februarie 2016
deur Bees
Bees
Bied aan

Hannuwa Agriculture doen nie meer net instandhouding in die landbousektor nie, maar sal jou kom help met die instandhouding van jou huis en eiendom.
Ons doen alles van die verf van jou huis tot die hang van 'n kasdeur en selfs die ruil van 'n gloeilamp.
Ons installeer ook ingeboude kaste en doen die installering en opgradeeringvan jou besproeiingstelsel.
So, indien jy 'n instandhoudingsprobleem ondervind, skakel ons, ons maak 'n plan.

Kontak Ian by 084 11 393

Kontak inligting

Ian Engelbrecht
Somerset Wes
Selfoon: 0845116393
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Benodig jy 'n Nutsman?
Top