Helderberg mark

Helderberg Mark is daar vir die gebruik van enige persoon wat items of dienste verkoop of benodig. Persone of instansies wat geleenthede/byeenkomste wil bemark, kan dit ook hier bekendstel.

Helderberg Gemeente aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige van die produkte, dienste en dies meer wat geadverteer word nie.

Die waardes van ons gemeente moet te alle tye gehandhaaf word in die gebruik van hierdie diens en indien ons voel dat dit nie gepas is nie, behou Helderberg Gemeente die reg voor om sonder kennis die advertensie te verwyder.

Hierdie diens is gratis en ons versoek adverteerders om asseblief nie die stelsel te misbruik om sodanig dan ander te ontneem van geleenthede nie.

Enige persoon wat 'n advertensie wil plaas moet eers registreer (aan regterkant van hierdie blad). Indien jy dan 'n volgende keer weer van die diens gebruik wil maak, kan jy dan slegs inteken.

Soek in Helderberg mark

Adverteerders

Geleenthede

Promosie van optredes, konserte, byeenkomste, ens

Adverteerders  » Geleenthede
Bladsy 1 van 4
Advertensie PrysEtiket Datum
Annalise Wiid: Woordfees optrede
( Somerset-Wes )
Annalise Wiid en Chris van Niekerk tree gedurende Maart 2016...[meer]
R120 toegangsfooi Bied aan
23.01.2016
deur broux
( Strand )
HUIS PAM BRINK IN-HUIS KERSMARK vanaf 27 November 2018 -...[meer]
Bied aan
06.11.2018
deur GrazieOntvangs1
Herdenkingsaand -
( Somerset-Wes )
Jy word hiermee uitgenooi na ons jaarlikse Kinder-Herdenki...[meer]
R25pp donasie [vrywillig] Bied aan
05.11.2018
deur Compassionate Friends
( Somerset Wes )
HUISKONSERT MET 8 MISSES CROON 3 November om 19h00 R120 sl...[meer]
R120 Bied aan
23.10.2018
deur Hottentots-Holland
Huis Horison Somerkermis
( Stellenbosch )
Huis Horison se Somerkermis ten bate van al die inwoners en ...[meer]
Toegang gratis Bied aan
17.10.2018
deur Huis Horison
( Somerset Wes )
Ons is vier lede en verlang vyfde lid in saamryklub vanaf So...[meer]
nvt Gesoek
11.10.2018
deur Ilse Marais
( Somerset Wes )
Ons is vier lede en verlang vyfde lid in saamryklub vanaf So...[meer]
nvt Gesoek
11.10.2018
deur Ilse Marais
Konsert: Musikale klanke - van Klassiek tot Pop
( Somerset-Wes )
Ons nooi julle almal uit na hierdie heerlike musiek konsert ...[meer]
R100 Bied aan
03.10.2018
deur elmarie.buys
Choir Composition Suiderkruismis
( Somerset-Wes )
Tickets for the SUIDERKRUISMIS CONCERT with a special perfor...[meer]
120 Bied aan
26.09.2018
deur fbadmin
AGL Opera : Don Giovanni
( Kaapstad )
This production will take place at the Lourensford family fa...[meer]
R250 Bied aan
26.09.2018
deur GrazieOntvangs1
( Strand )
Berg-en –Seeklub vir Senior burgers Byeenkoms: Donder...[meer]
Bied aan
18.09.2018
deur GrazieOntvangs1
Brugbouers, geskryf deur Dr. Rudi Buys
( Grabouw )
Die pas gepubliseerde boek, Brugbouers, geskryf deur Dr. Rud...[meer]
Bied aan
06.09.2018
deur RojaalEst2016
Rojaal Verhoog bied aan
( Grabouw )
Te veel 'n goeie ding is Fantasties!
Bied aan
06.09.2018
deur RojaalEst2016
( Strand )
HUIS ESPERANZA BASAAR DATUM : SATERDAG, 1 SEPTEMBER 2...[meer]
Bied aan
15.08.2018
deur GrazieOntvangs1
JOSHUA NA DIE REëN
( Somerset Wes )
Optrede by NG Kerk Hottentots-Holland deur JOSHUA NA DIE RE...[meer]
R140/R170/R200 Bied aan
08.08.2018
deur Hottentots-Holland
Salt and Light Musiek aand ter ondersteuning aan Mia Ciara
( Somerset Wes )
Een maand, dan sing Helene Burger en Stephan Cloete musiek w...[meer]
R150 Bied aan
09.05.2018
deur annelenevdm
BASAAR 2018
( Strand )
Strand-Noord BASAAR Vrydag 11 Mei 2018 16h00-21h00
Bied aan
04.05.2018
deur GrazieOntvangs1
Hope for Mia Cara Pretloop
( Somerset West )
Op 15 April 2018 is daar ‘n 5 & 10km Pretloop by Blaauwkli...[meer]
100 Te verkoop
17.03.2018
deur annelenevdm
Helderberg Hospice : Opedag
( Somerset-Wes )
Helderberg Hospice hou 'n opedag op 12 April 2018
Bied aan
15.03.2018
deur GrazieOntvangs1
( Somerset Wes )
Goeie dag, Ek is graag opsoek na n betroubare saamry geleen...[meer]
Bied aan
29.01.2018
deur Harmse
Bladsy 1 van 4
Adverteerders  » Geleenthede
Top