Helderberg mark

Helderberg Mark is daar vir die gebruik van enige persoon wat items of dienste verkoop of benodig. Persone of instansies wat geleenthede/byeenkomste wil bemark, kan dit ook hier bekendstel.

Helderberg Gemeente aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige van die produkte, dienste en dies meer wat geadverteer word nie.

Die waardes van ons gemeente moet te alle tye gehandhaaf word in die gebruik van hierdie diens en indien ons voel dat dit nie gepas is nie, behou Helderberg Gemeente die reg voor om sonder kennis die advertensie te verwyder.

Hierdie diens is gratis en ons versoek adverteerders om asseblief nie die stelsel te misbruik om sodanig dan ander te ontneem van geleenthede nie.

Enige persoon wat 'n advertensie wil plaas moet eers registreer (aan regterkant van hierdie blad). Indien jy dan 'n volgende keer weer van die diens gebruik wil maak, kan jy dan slegs inteken.

Soek in Helderberg mark

Adverteerders

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Adverteerders  » Dienste
Bladsy 1 van 5
Advertensie PrysEtiket Datum
( Strand )
Lieflike funksie perseel te huur vir jaareind funksies,verja...[meer]
vanaf R300 Bied aan
10.11.2018
deur Kitchen Kafe
Vervoer dienste beskikbaar
( Somerset west )
JV Transport bied dienste aan as volg : Meubel vervoer /...[meer]
vanaf R450 Bied aan
04.09.2018
deur dvissersa
Elektries en instandhouding
( Somerset West )
Elektriese werk en instnadhouding
Bied aan
23.08.2018
deur Shaen
( Somerset Wes )
Op 21 Augustus begin ons met die kursus - Gesins Maaltye. D...[meer]
R850 Bied aan
14.08.2018
deur HOS
( Somerset-Wes )
Zelna Cupido van Kingdom Kids creche in Sir Lowryspas Villag...[meer]
Te verkoop
24.07.2018
deur Sarita
Kinderkinetika lesse - Edukinetics
( Somerset Wes )
Goeie dag, Edukinetics is 'n Kinderkinetika praktyk, gere...[meer]
1x 'n week: R280 pm, 2x 'n week R490 pm. Bied aan
24.07.2018
deur edukinetics
( Somerset Wes )
Ek bied pilates klasse aan hier by die kerk se Efese-lokaal....[meer]
Bied aan
06.06.2018
deur Leandre
( Somersetwes )
Ek het 'n kursus gedoen in Home Based Care asook 'n kursus i...[meer]
Bied aan
29.05.2018
deur dienssentrum
( Somerset Wes )
Lede van koor van St Micheals Anglican Church soek werksgele...[meer]
Bied aan
16.05.2018
deur Roelofl
Groups:Uitnodiging: Alleen Lopend
( Strand )
Uitnoding: Alleen wil jy graag vriende maak? GROUPS: Poog ...[meer]
Bied aan
04.05.2018
deur GrazieOntvangs1
Groups:Uitnodiging: Alleen Lopend
( Strand )
Uitnoding: Alleen wil jy graag vriende maak? GROUPS: Poog ...[meer]
Bied aan
04.05.2018
deur GrazieOntvangs1
( Somerset -Wes )
VAKANTE POS NG KERK HOTTENTOTS-HOLLAND KOSTER
Bied aan
20.04.2018
deur GrazieOntvangs1
( Somerset West )
Op 15 April 2018 is daar ‘n 5 & 10km Pretloop by Blaauwkli...[meer]
100 Bied aan
17.03.2018
deur annelenevdm
Musiekaand saam met Carinde van Onbeskaamd
( Strand )
U word vriendelik uitgenooi om hierdie optrede v Carinde by ...[meer]
R100 Bied aan
10.03.2018
deur lwhelderberg
( Somerset West )
Betroubare tuinman (Joseph 0781821561) benodig werk vir 'n p...[meer]
Bied aan
27.02.2018
deur pfn@mweb.co.za
( Somerset West )
Admin / Reception position available from 1 March 2018 in So...[meer]
Bied aan
14.02.2018
deur Beyers
Manuel Escorcio & Bella Lourens
( Strand )
Fondsinsameling of Erediensbediening (sien aangehegte advert...[meer]
. Bied aan
14.02.2018
deur GrazieOntvangs1
Potjiekos kompetisie en verkope
( Strand )
ACVV HUIS JAN SWART POTJIEKOSKOMPETISIE Sien advertensie ...[meer]
R50 Te koop
14.02.2018
deur GrazieOntvangs1
( SSW )
Die Pêrel Projek soek kreatiewe persone wat in 2018: - 1x ...[meer]
Bied aan
05.02.2018
deur Frederike
( Somerset West )
Wanneer begin die klasse? • Klasse begin 1 Feb 2018 Ho...[meer]
Bied aan
16.01.2018
deur Elsa.Lombard
Bladsy 1 van 5
Adverteerders  » Dienste
Top