Wil jy graag sien en leer hoe om servette interessant en mooi vir jou tafel te vou?
17 April: Spoggerige servetvou

Program vir die res van die kwartaal:
8 Mei: GEEN byeenkoms agv Stemdag
29 Mei: Handige hekelwerk met T-shirt yarn
19 Junie: Handige hekelwerk met T-shirt yarn

Bring ‘n vriendin saam en kom kuier-leer by ons. Almal welkom! Jy kan ook enige ander handwerk bring en net kom saam kuier.

Kontakpersone: Magdel Janse van Rensburg by 082 400 0903 en Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of Nellie de Klerk by 072 348 6226

Top