Vir almal wat wil saamkuier met ‘n handwerksessie.
Woensdag 20 Maart – Tema: Gee jou geskenksakkies ‘n tweede lewe
Waar: Tent om 10:00-12:00
Koste: Geen. Bring die volgende saam: potlood, liniaal, skêr, gekleurde vierkantige nota papiertjies, geskenksakkies ontvang, Pritt, craft glue, lintjies, ens

Jy is ook welkom om sommer net met jou eie brei, hekel of handwerk hier te kom sit en saamkuier.

Vir navrae kontak Magdel Janse van Rensburg by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of 082 400 0903

Top