Het jy behoefte om meer mense in die gemeente te leer ken? Word dan deel van ons kuiergroepe waar jy mense met dieselfde belangstellings, stokperdjies of sport kan ontmoet. Ons wil graag in April met die groepe wegspring en soek nog mense wat wil betrokke raak. Kry vandag nog jou vorm op die webblad of in die Tent en kyk waar jy kan inskakel.

Navrae – Corneille by 021-851 8852 of epos Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top