Gemeente Aankondigings en Gemeentekoerant (Helderstem) word teen Vrydae weekliks in pdf formaat gepubliseer.
Tel: 021 851 5582 |
Noodnommer: 083 988 2003 |
epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Faks: 086 657 2176 |
Rein van hart en vredemakers
Verhoudings – dit is waaroor die lewe gaan – ’n verhouding met God, met jouself, met ander en met dié wêreld. Tog is dit terselfdertyd dit waarmee ons die meeste sukkel. Hoe meer ons gekonnekteer is deur al die webwerwe en sosiale media, asook al die inligting waaroor ons beskik, hoe groter raak die behoefte aan ’n in diepte verhouding met God, myself, ander en die wêreld.
“Spirituality is recognizing and celebrating that we are all inextricably connected to each other by a power greater than all of us, and that our connection to that power and to one another is grounded in love and compassion. Practicing spirituality brings a sense of perspective, meaning and purpose to our lives.”
Jesus sê: Gelukkig is die wat rein (suiwer) van hart is, want hulle sal God sien. ’n Mens dien God óf met ’n verdeelde hart óf met ’n onverdeelde hart, dit wil sê ’n rein (suiwer) hart. Hulle sal God sien. Hul verlange na God sal beantwoord word. Hulle sal ’n in diepte verhouding met God ervaar. Wanneer Hy sê: Geseënd is die vredemakers, praat Hy nie net oor mense wat poog om kwaai gevoelens uit die weg te ruim nie. Dit sluit eerder aan by die bekende Hebreeuse begrip, shalom, wat die gedagte van heelmaak bevat.
Vredemakers is mense wat helend op mekaar inwerk en wat die heeltyd wonder: Wat kan ek wees/doen om heling te bevorder? Hulle sal kinders van God genoem word. Wat ’n wonderlike voorreg om op die pad met mekaar ’n vredemaker te kan wees.
Die jubeljaarbraai begin Vrydagaand om 18:00
|
Here,dankie dat U nooit ophou met lewe gee nie. Dankie dat U soos 'n vars bries ons altyd wil kom skoon waai. Dankie dat U vry maak... Amen.
Sondag 24 Februarie | ||
Uitgenooi om Hom te volg... | ||
Lukas 9:51-62 | ||
08:00 | Meditatief | Danie O'Kennedy |
08:00 | Klassiek | Danie Möller |
09:30 | Meditatief | Danie O'Kennedy |
09:30 | Informeel | Lizette Louw |
09:30 | Jeugaktiwiteite | |
09:00 | HGG | Hannes Theron |
10:00 | HB Village | Danie Möller |
18:00 | Tienerkerk | |
19:00 | Aandkerk | Lizette Louw |
Sondag 3 Maart | ||
08:00 | Meditatief | Lizette Louw |
08:00 | Klassiek | Breda Ludik |
09:30 | Meditatief | Lizette Louw |
09:30 | Informeel | Hannes Theron |
09:30 | Jeugaktiwiteite | |
09:00 | HGG | Danie Möller |
10:00 | HB Village | Breda Ludik |
18:00 | Tienerkerk | |
19:00 | Aandkerk | Hannes Theron |
02.22.2019 6:00 pm - 10:00 pm
Jubeljaar gemeentebraai
02.24.2019
Nuwe lidmaatkuier na oggenddienste
02.26.2019 6:00 am - 7:00 am
Kom bid saam
02.26.2019 7:00 pm - 9:00 pm
Kerkraadsvergadering
02.28.2019 8:45 am - 9:15 am
Bybelstudie
03.01.2019
Wêreldbiddag vir vroue
03.02.2019
Wêreldbiddag vir mans
03.03.2019
Doop
03.06.2019
Aswoensdag
03.06.2019
Doopregistrasie sluit vir April dope