By elke erediens is daar ‘n klomp mense wat agter die skerms betrokke is by die praktiese reëlings van die diens. Dit is meestal lidmate wat vrywillig hul tyd en talente aanbied.

Ons benodig tans:
- Levi’s by die klassieke diens om te help met die verwelkoming by die deure, die opneem van kollekte en nagmaal bediening.  
- Persone om die PowerPoint tydens die klassieke dienste te hanteer (geen ervaring nodig)

Die Aanbiddingbediening het jou regtig nodig. Vir navrae kontak Corneille of meld aan by Ontvangs.

Top