Gemeente Aankondigings en Gemeentekoerant (Helderstem) word teen Vrydae weekliks in pdf formaat gepubliseer.
Tel: 021 851 5582 |
Noodnommer: 083 988 2003 |
epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Faks: 086 657 2176 |
Ons lees in 2 Korintiërs 5:14 van Sy liefde wat dring. Jy ken daardie gevoel. Die gevoel om iets te doen, die gevoel om te help en te gee. Daarmee saam voel ons dikwels dom en onhandig. Dit voel soms of ons hande leeg is. Leeg, soos die hande waarvan ons in Johannes 8 lees, wat toe nie die vrou gestenig het nie. Ons het die klippe laat val.
Wat ons moet verstaan en aangryp, is dat dieselfde Liefde wat ons uitnooi, dieselfde Liefde wat ons dring, dis Hy wat ons harte en hande vol maak. Hy maak ons vol van die vrug en die gawes van Homself, Sy Heilige Gees. En dan géé ons, sonder om terug te verwag, want ons gee juis wat ons ontvang het.
Om werklik te kan gee wat ‘n hart bedien, het ons nodig om te sien en te hoor. Om deur Sy liefde gedring te word, beteken dat ek nie my agenda en verstaan volg nie, maar Sy hart. Daarom moet ons naby Sy hart bly en ons naaste sien en hoor.
Ons moet leer hoe om te dien. Ons moet leer sien en hoor… Hom en elkeen na Wie Hy ons nooi. Daar sal Hy ons verander en meer soos Hy maak. Dan sal Sy Koninkryk kom. Dan sal Sy wil geskied…soos in die Hemel.
Madri Bruwer
Kom kuier by die Uitreik-stalletjies na die diens op Sondag 3 Februarie in die Tent.
Die jubeljaarbraai begin Vrydagaand om 18:00
|
Here,dankie dat U nooit ophou met lewe gee nie. Dankie dat U soos 'n vars bries ons altyd wil kom skoon waai. Dankie dat U vry maak... Amen.
Sondag 24 Februarie | ||
Uitgenooi om Hom te volg... | ||
Lukas 9:51-62 | ||
08:00 | Meditatief | Danie O'Kennedy |
08:00 | Klassiek | Danie Möller |
09:30 | Meditatief | Danie O'Kennedy |
09:30 | Informeel | Lizette Louw |
09:30 | Jeugaktiwiteite | |
09:00 | HGG | Hannes Theron |
10:00 | HB Village | Danie Möller |
18:00 | Tienerkerk | |
19:00 | Aandkerk | Lizette Louw |
Sondag 3 Maart | ||
08:00 | Meditatief | Lizette Louw |
08:00 | Klassiek | Breda Ludik |
09:30 | Meditatief | Lizette Louw |
09:30 | Informeel | Hannes Theron |
09:30 | Jeugaktiwiteite | |
09:00 | HGG | Danie Möller |
10:00 | HB Village | Breda Ludik |
18:00 | Tienerkerk | |
19:00 | Aandkerk | Hannes Theron |
02.22.2019 6:00 pm - 10:00 pm
Jubeljaar gemeentebraai
02.24.2019
Nuwe lidmaatkuier na oggenddienste
02.26.2019 6:00 am - 7:00 am
Kom bid saam
02.26.2019 7:00 pm - 9:00 pm
Kerkraadsvergadering
02.28.2019 8:45 am - 9:15 am
Bybelstudie
03.01.2019
Wêreldbiddag vir vroue
03.02.2019
Wêreldbiddag vir mans
03.03.2019
Doop
03.06.2019
Aswoensdag
03.06.2019
Doopregistrasie sluit vir April dope