In Helderberg Gemeente wat vanjaar ons jubeljaar vier, is die Bybelse riglyne tov die Jubeljaar ook belangrik:
- Ons kyk terug met dankbaarheid oor die pad wat God met ons loop en vertel daardie stories, daarom benodig ons baie stories en foto’s van elkeen.
- Ons ondersoek onsself en maak reg. Die vrae wat ons geloofsonderskeidend vra, is:  
* Wat moet ons op hou doen?
* Wat kan ons beter doen?
* Wat gaan ons nuut/anders begin doen?
LW ons/jy nie julle nie

Bydraes kan gestuur word aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top