Helderberg Beradingsentrum bied hierdie jaar ‘n pastorale-narratiewe kursus aan op eerstejaarsvlak. Almal met ‘n hart vir mense en ‘n behoefte om ander te ondersteun is welkom om in te skryf vir die kursus. Kliek hier vir ‘n volledige uiteensetting van die kursus en kliek hier vir die inskrywingsvorm.

Kontak Annette Botha vir meer inligting.

Top