Pêrel Projek sê baie dankie aan almal wat 'n kersgeskenk vir die kinders in ons kleuterskole gegee het. Dankie dat jy vir hierdie kinders 'n verskil
gemaak het.
Uyavula Leesprojek bedank die Here vir elke kosbare vrywilliger, voorbidder, mede-werker, donasie en boek.Julle omgee en onbaatsugtige toewyding het ‘n verskil gemaak in die lewens van talle kinders en onderwysers.

Top