Helderberg Beradingsentrum
Ons neem afskeid van ons mediator en ouerkoördineerder, Carlo Loubser aan die einde van 2018. Baie dankie vir jou kosbare tyd en die manier waarop jy ons kliënte gehelp het deur die afgelope jare. Jou aftrede gaan beslis ‘n leemte laat by die Beradingsentrum. Geniet die rustigheid.

Die Beradingsentrum sal gesluit wees vanaf 14 Desember tot 14 Januarie 2019. Die sentrum is ook nou 'n projek van Helderberg Uitreik.

Top