ADVENT
Die Adventkerse en dat Jesus Christus die lig vir die wêreld is, is ook die tema van ons Kerssangdiens op Sondagaand 9 Desember om 19:00 in die kerk. Nooi gerus vriende en familie saam na hierdie spesiale begin van die feesseisoen.

Kom vroeg genoeg vir ‘n lekker sitplek en kom kuier na die diens heerlik verder saam in die Tent.

Top