Nee, ongelukkig nie vir die land nie – net vir die kerk. Danksy ‘n weldoener behoort die gemeente binnekort ‘n sonkragstelsel te installeer wat die vrolike gedreun van die kragopwekker op Sondae die stilswye behoort op te lê.
GroeteChris Eagar