Hierdie span se rol is om die droom van God vir Helderberg Gemeente uit te leef tov die finansies van die Gemeente. DiƩ span staan onder leiding van Chris Eagar en almal in die span is baie bekwaam en passievol vir die bydrae wat hulle kan lewer.
Wil jy met hulle gesels? Kontak gerus vir Chris Eagar by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.