Elke familie het hulle eie privaat WhatsApp-groep waar “inside” grappies gedeel word wat miskien nie vir die res van die familie snaaks is nie. Sien elke gesin het hulle eie manier van die doen. Voeg nou die agenda van blink liggies, geskenke, Kersfeesvader en twintig verskillende familie resepte om ’n skaapboud gaar te maak
daarby en alles met verhoogde emosies, dan het jy Kersfees.

Dit is daardie tyd van die jaar waar ons beplan om tyd te spandeer met familie wat ons lanklaas gesien het. Maar of jy nou by hulle gaan kuier en of hulle by jou gaan kom kuier, tyd saam met die familie kan gevul wees met baie seëninge en vreugde en tonne stres.

Hierdie komende Sondag gesels oor verhoudings in Kerstyd. Hoe navigeer ons in Jesus se rigting as almal om jou in ’n ander rigting trek? Kom gesels saam.

Groete,
Deon Els

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri