Het jy al ooit die ervaring gehad dat jy nie behoort nie? Dat jy ‘n fake is wat probeer inpas, maar almal weet dit? Dat wanneer spanne gekies word jy die spanning beleef dat jy laaste gekies gaan word? Hierdie Sondag kyk ons na Galasiërs en die genade dat jy gekies is. Jy is ook nie gekies omdat jy die laaste persoon beskikbaar is nie en nou maar net iewers in die agtergrond moet wees nie.

Jy is gekies deur die lewende God wat hemel en aarde geskep het om Sy kind te wees. Hy het jou aangeneem om Sy kind te wees, meer nog, om een met Hom te wees. Hy het volkome vir jou gekies en homself gegee tot aan die dood. Tog is dit vir ons moeilik om te aanvaar dat ons Sy kinders is, dat Hy ons so kan liefhê.

Kom beleef hierdie Sondag die betekenis van aanneming as ons die doop vier.

Groete
Paul Barnard

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri