Die Klassieke en Informele diens word lewendig uitgesaai op YouTube, kliek op hierdie skakel: https://www.youtube.com/channel/UChAVTuuZ0ewy6b_wy6PTZ1g
Alle jong werkende mense word uitgenooi om hierdie Saterdag saam koffie te bring, as jy wil kan jy ook jou hond saambring. Wil jy iets weet? Kontak vir Olivia Gardner by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Tel: 021-851 5582
Noodnommer: 083 988 2003
epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Word deel van ons WhatsApp-groep
Wil jy nuus kry op WhatsApp, kliek op hierdie skakel met jou selfoon en word outomaties deel van die groep:
https://chat.whatsapp.com/HK219PoUcN4LOmoGy4GDt0
Of gebruik die QR kode:
- maak WhatsApp oop
- gaan na settings
- maak die QR kode langs jou naam oop
- scan ons QR kode
Bid saam met ons vir die volgende mense:
Nico de Jager – hospitaal met rugbesering
Sophie Heunis – herstel na operasie
Henk Ellis – sterk tuis aan
Engela Pohl – herstel na operasie
Willem Wessel – herstel na operasie
Susan Engelbrecht – opvolg operasie
Bid vir Sri Lanka en die mense van die land
Ons is dankbaar:
- dat ons nooit alleen is nie, maar U by ons
- vir medegelowiges wat ons eensaamheid raaksien
- vir die tekens van nagmaal en dat ons dit kan vier
Rou:
Jack Oberholzer is oorlede ons dink aan sy naasbestaandes.
Van van Bosch is oorlede, ons dink aan sy vrou Truitjie en hulle kinders.
Moet ons vir jou bid? Laat weet ons asseblief by die kerkkantoor: 021-851 5582 of ontvangs@nghelder.co.za
Liewe Lidmaat
Die POPI inligtingswet is vanaf 1 Julie 2021 inwerking en ons bevestig hiermee dat lidmate se persoonlike inligting veilig hanteer en bewaar word. Lidmate kan dmv ons webblad aansoek doen (kliek hier) om toegang tot hulle inligting te verkry. Vir verder navrae kontak gerus ons Inligtingsbeampte, Grazie Beets, by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
08.21.2022 4:00 pm - 5:00 pm
Canticum Novum
08.24.2022 7:00 pm - 8:00 pm
Doopgesprek
08.28.2022
Bybelsondag
08.30.2022 7:00 pm - 9:00 pm
Kerkraadsvergadering
08.31.2022 10:00 am - 12:00 pm
Kreatiewe Kuiers
09.04.2022
Nasionale biddag vir dowes
09.04.2022
Doop
09.06.2022 9:00 am - 11:00 am
Helderberg Seniorklub
09.11.2022
Toerustingsondag
09.11.2022
Leprosiedag (melaatse)
Kliek asb op die skakel hieronder vir meer inligting oor die Covid-19 virus